Die oomblik wat jy hierdie lees, is klaar verby,
jou asem tel die tye wat oorbly, een vir een,
en tussen elke woord wat opstyg en weer sterwe,
lê alles wat jy was, nog is, en nooit sal wees.
Tik op tot 6 reëls wat langs mekaar staan — jy kan ook eers self teks selekteer.
Kommentaar
0 kommentare