handré laubscher
word vir woord

Kom in gesprek

Laat weet waaroor jy wil gesels.

Of dit oor 'n samewerking, TLIR-navorsing, skryfwerk of 'n filmprojek is — stuur gerus 'n boodskap. Ek probeer binne 'n paar dae terugkom.

Kontakvorm is tans nie beskikbaar nie. Kom asseblief later terug.

Ligging

Christiana, Noordwes, Suid-Afrika

Volg

"Of dit nou 'n roman, 'n vraestel, 'n kortfilm of 'n enkele foto is — ek probeer dieselfde ding elke keer: eerlik wees oor wat ek sien." Handré Laubscher